Getpregnant Fertility Support Forum  

Go Back   Getpregnant Fertility Support Forum > Members List

Jooste Jooste is offline

Senior Member

Visitor Messages

Showing Visitor Messages 1 to 9 of 9
  1. micway19
    25th April 2013 12:37 PM
    micway19
    Well done, Jooste.

    You little one is gorgeous!
  2. strigs
    26th June 2012 02:20 PM
    strigs
    hello, and how do you do? how many times have you removed your fibroid? i have a feeling that it has grown back, started to experience pains 2 days before my periods in my right lower abdomen and back. its quite painful and affects my thigh
  3. Jasmyntjie
    8th November 2011 09:13 AM
    Jasmyntjie
    More Jooste,

    Ek wou jou eerste gese het vanoggend, want ek voel ons het die pad saam begin stap! Ek het toets gedoen vanoggend en dit was positief. Ek weet jy sal bly wees vir my, maar ek voel so jammer dat jy nog nie jou BFP gekry het nie! Ek bid regtig dat dit gou sal gebeur vir jou!!!!!!
  4. Jasmyntjie
    7th October 2011 10:07 AM
    Jasmyntjie
    Jooste, wil net vanoggend se ek bid baie baie baie hard saam met jou!!!!!!
  5. Melanie
    20th July 2011 08:12 AM
    Melanie
    More Jooste baie dankie vir al die inligting, ek voel nou sommer depresief myne is nou 2cm groot en die ander 1cm, en hulle sit binne my baarmoeder wat natuurlik moeilikheid veroorsaak soos tussen bloeding baie pyn as AF kom ens. As mens hulle gaan uitsny hoe lank bly hulle weg, kom hulle weer terug? Hoe lank vat mens om te herstel na die operasie? Ek weet nie eintlik wat ek moet doen nie, wat sou jy doen as jy in my skoene was sou jy wag tot hulle dalk nog groter is voor jy dit sou uit sny of sou jy dadelik? Ek wil so graag weer swanger raak en voel vir my as ek dit nou gaan uitsny gaan dit ons terug sit vir paar maande. Ek drink mos my nefie se medikasie vir die fibroids en ons het dit onder beheer gehou vir meer as n jaar sonder laat hulle gegroei het en toe ek swanger raak, toe hou ek op om die medikasie te drink. Nou drink ek dit weer maar wik en weeg wat om te doen.
  6. Melanie
    19th July 2011 12:43 PM
    Melanie
    Hi Jooste
    Ek het laas week vir die girls gevra of enige een van hulle enige iets van Fibroids af weet, Lelanie het gese sy dink jy het dit gehad maar is nie seker nie... het jy so iets gehad??? Donderdag toe ek by die dokter was het die een wat ek al van laas jaar het in sy grote verdubbel en ek het n ekstra een by gekry, hulle is nog nie vreeslik groot nie maar dit pla my maar, ek wil net weet of dit die moeite werd is om te laat uitsny of moet ek so met hulle loop tot hulle moeilikheid gee. Eks net bang hulle veroorsaak komplikasies tydens swangerskap. En niemand kan my regtig antw gee nie... So gedink jy sal my dalk kan raad gee
  7. Jasmyntjie
    27th May 2011 08:51 AM
    Jasmyntjie
    Ai Jooste, honostly weet ek nie hoe jy dit al 2 jaar so positief gehou het nie. Hierdie was net een week en dit was vir my baie emosioneel. En ons beplan nie eers nie. Ek dink dit is goed om breek te vat......ek kan net dink hoe vat al die BFP aan jou, maar dink so daaraan....dit wys jou net dat dit moontlik is vir enige iemand om swanger te raak! En ek weet jy sal ook, binnekort. Ek glo met my hele hart daaraan. Ek weet dit is maklik gese van my af, maar ek het vriendin wat in jou posisie is, en ek huil weekliks saam haar. Ek voel partykeer so skuldig, maar wie is ek om Liewe Jesus se wil te bevraagteken. Jy kan my enige tyd message as jy net wil vent/vloek (hiehie) of huil.....want glo my ek verstaan!!!! Ek kan nie myself in jou skoene sit nie, maar ek verstaan! Vir nou, le lekker styf teen jou man vanaand.....en ek sal gebedjie opse vir jou!!!!
  8. Jasmyntjie
    26th May 2011 08:36 AM
    Jasmyntjie
    Hi Jooste,

    Ek dink die laaste ruk so baie aan jou. Ek dink jy is dalk die laaste jaar deur hengse emotional roller coaster. Wil net se, moenie moed opgee nie! Ek bid vir jou regtig, en ek hoop die tydjie af is goed vir julle!!!! Dankie dat jy nogsteeds moeite doen met die posts.....Jy is dierbare mens!
  9. Jasmyntjie
    6th April 2011 02:38 PM
    Jasmyntjie
    Hi Jooste.

    Wou net se ek bid regtig dat Liewe Jesus jou hierdie maand sal seen met die nuus dat jy bondeltjie vreugde (of 2) sal verwag! Voel vir my of ons so saam saam op die forum begin het! Ek weet nie hoe kry jy gewerk nie, want ek log elke 5 min in om te kyk of daar al enige update is!!!!! Sterkte vir die laaste paar ure se gewag! Gaan fliek vanaand om jou "mind
    ""af" te kry en sterkte vir more! Vrydag is om die draai!!!!

About Me

  • Signature
  • Me:40/DH:39
    TTC#1 =3yr2m
    TTC#2 =3m
    TTC#3 =2yr

    Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
    Total cycles TTC: 64
    Clomid/Femara/Inject cycles: 20
    IUI: 2
    IVF: 1
    Lap/Hyst: 4
    Miomect: 1
    Polipect: 1
    D&E: 2
    Missed MC: 2
    Chem Pg: 4



    My Ovulation Chart

    Statistics

    Total Posts
    Visitor Messages
    General Information
    • Last Activity: Yesterday 02:12 PM
    • Join Date: 30th July 2009
    • Referrals: 0

    Friends

    Showing Friends 1 to 5 of 5

    All times are GMT +2. The time now is 05:43 AM.


    Powered by vBulletin® Version 3.7.4
    Copyright ©2000 - 2017, Jelsoft Enterprises Ltd.