Getpregnant Fertility Support Forum  

Go Back   Getpregnant Fertility Support Forum > Members List

Elize Elize is offline

Administrator

Visitor Messages

Showing Visitor Messages 1 to 10 of 13
  1. Shadoww
    17th May 2018 03:33 PM
    Shadoww
    Hi Elize, was wondering if you still have the number for the lady who does acupuncture. Trying to get pregnant. Did it work for you? By the way you can send that number to [email protected] .com

    Thanks. Shad.
  2. Jasmyntjie
    12th January 2012 09:03 AM
    Jasmyntjie
    Hi Elize,

    Ek sukkel om op jou email te antwoord. Ek dink julle is seker ook al lekker gespanne met die proses wat die heeltyd vetraag word ens. Ek hoop jul kry antwoorde en datums binnekort, dit moet emosioneel baie uitputtend wees! Ek glo en vetrou alles sal mooi vir beide jou en Amanda uitwerk. Hoe gaan dit met jou pa?

    Met my gaan dit goed. Het my baas vertel en hy is ok daarmee! Ek is baie nuuskierig oor die geslag, maar gee nie regtig om nie, solank baba net gesond is.

    Jy moet jouself oppas en baie groete vir Amanda.
  3. Jasmyntjie
    19th September 2011 01:29 PM
    Jasmyntjie
    HI Elize,

    Hoe gaan dit met julle???
  4. Jasmyntjie
    18th July 2011 10:28 AM
    Jasmyntjie
    Hi Elize,


    Hoe het dit met die oorplanting toetse gegaan?

    Alles ok daar by julle?
  5. Jasmyntjie
    30th May 2011 03:14 PM
    Jasmyntjie
    Hi Elize,

    Baie bly kitty is beter! Gaan goed met ons, mis my DH, maar goed. Kleintjie word groot en baie oulik! Ek is al lus vir nog een, maar my man wil nog bietjie wag. Pas jou mooi op en sterkte vir jou wekie!!!! x x x x
  6. Jasmyntjie
    26th May 2011 10:53 AM
    Jasmyntjie
    Hi Elize,

    Is jy ok? Hoe gaan dit met jou katjie? Ek dink aan jou!
  7. Jasmyntjie
    17th March 2011 03:12 PM
    Jasmyntjie
    Hi Elize,

    dankie, ek glad nie haastig nie. Sal site dophou. Weet julle besig, so wanneer jy tyd kry.

    Baie dankie!
  8. Jasmyntjie
    17th March 2011 11:01 AM
    Jasmyntjie
    Hi Elize,

    Net gewonder wanneer verwag jul om die ovulasie toetse in stock te kry. Nie regtig dringend nodig nie, net nuuskierig om te probeer uitvind wat gaan aan met my siklus.

    Hoe gaan met jou? Jy ok?
  9. mishie
    4th December 2009 08:19 AM
    mishie
    Hi Elize
    please advise if you received my payment confirmation. and if you shipped the BBTherm yet???
  10. Mariaam
    27th November 2009 05:06 PM
    Mariaam
    Hi Elize,I deposited R220 on Wed the 25th of Nov for a BBTherm and Ovulation strips & faxed the dep slip to 086 668 9526.I thot I shld find out if you got the fax.

    Regards,
    Mariaam

About Me

  • About Elize
    Location
    Midrand, Gauteng
    Occupation
    Self Employed
  • Signature
  • xxx
    Elize


    TTC from 2002-2009
    Me: 41
    DH: 44 (Married 17 Years!)
    Dx: Adenomyosis, ashermans, myomes, polyps and 1 blocked tube, the other tube questionable.
    3 x Clomid Cycles - BFN, 2 x IUI - #1 - BFP - ended in m/c, # 2 BFP - ended in m/c
    3 x Hysteroscopies, 2 x Laparoscopies, 2 Laparotomies
    4 x Miscarriages, 3 x D & C's, 2 x HSG X-rays, 1 x Office Hysteroscopy.

    POA: Living Child Free.
    Donated my Kidney to my sister 21 May 2013







    Facebook: http://www.facebook.com/pages/Get-Pregnant/366818155759

    Twitter: https://twitter.com/#!/GetPregnantSA

    Statistics

    Total Posts
    Visitor Messages
    General Information
    • Join Date: 11th February 2009
    • Referrals: 0

    Friends

    Showing Friends 1 to 4 of 4

    All times are GMT +2. The time now is 04:13 PM.


    Powered by vBulletin® Version 3.7.4
    Copyright ©2000 - 2018, Jelsoft Enterprises Ltd.