Getpregnant Fertility Support Forum  

Go Back   Getpregnant Fertility Support Forum > Members List

Jasmyntjie Jasmyntjie is offline

Senior Member

Visitor Messages

Showing Visitor Messages 1 to 10 of 12
  1. Tracey
    16th April 2013 12:52 PM
    Tracey
    Jas - thank you, still feels so unreal, I think DH is still in shock........Thailand was awesome as usual........that is definitely my happy place, will go back in a heart beat.......
  2. Jooste
    24th June 2012 06:08 PM
    Jooste
    Baie geluk met jou seuntjie se geboorte!!! Ek vertrou dat dit goed gaan met julle albei!
  3. Elize
    16th January 2012 12:39 PM
    Elize
    Dankie Jasmyntjie! Kan nie wag om te hoor of jy blou of pienk het nie! Ek's so bly jou baas was OK daarmee. Maak nogal die las ligter!

    Lekker dag!
    xxx
  4. Jooste
    8th November 2011 08:59 PM
    Jooste
    Geluk liefste Jasmyntjie!!!!!!
    Dit is absoluut wonderlik en ek is so bly vir jou! 'n Maatjie vir C!
  5. Jooste
    7th October 2011 02:16 PM
    Jooste
    Dankie, Jasmyntjie!
    Ek waardeer so elke persoon wat vir my 'n gebedjie opse! Dit is vir my regtig so spesiaal. Ek bid nou selfs bietjie harder...want ek dink ek het 'n bietjie bruin gesien toe ek nou afvee. Vrekked tog!! Ek het toe maar vir my DH gese dat ek hoopvol is die maand. Nou's hy net so opgewonde en wil aanhoudend weet of AF nou al hier is.
  6. Elize
    20th September 2011 12:25 PM
    Elize
    Hi Jasmyntjie!

    Gaan goed met ons! Ons het gister vir ons psychological evaluations gegaan, en die sielkundige het gese hy gaan vir ons elkeen n goeie report skryf, so darm een ding wat ons kan aftick. Ek het ook gegaan vir n hele reeks bloed en urine toetse en alles lyk baie goed! Ek moet net een toets herhaal, so hopelik sal dit goed lyk en hulle my nie afkeur nie. Dan moet ek nog 9 kilos verloor, voordat ons kan voortgaan met die tissue matching. Al hierdie en ons weet nie eers of ek n geskikte donor is nie. Hulle is BAIE deeglik. As alles goed gaan sal ons hier by Feb/Mar volgende jaar die operasies kan doen.

    Hoe gaan dit met jou en C?

    Liefde
    Elize
  7. Elize
    30th May 2011 01:34 PM
    Elize
    Hi Jasmyntjie!

    Ja ekskuus, was net baie dol hier by my gewees. Katjie is OK, lyk my hy word stadig aan beter! Ek's baie bly daaroor!

    Hoe gaan dit met jou?
  8. Lelanie
    26th May 2011 02:27 PM
    Lelanie
    Ag nee, jammer dit is weer negatief gewees.
    Eerlikwaar weet ek nie hoe sensitief die digital ene is nie, is regtig nie seker daaroor nie
  9. Lelanie
    26th May 2011 10:16 AM
    Lelanie
    Ek dink nie dit is simpel nie ;-) Hoop jy kry tydjie om een te gaan kry
  10. Lelanie
    26th May 2011 09:59 AM
    Lelanie
    Hi Jas - ek dink dit is baie akkuraat. En ek dink jy moet een doen
    Dit se vir jou "Pregnant" of "Not Pregnant" en dan se dit ook "1-2 Weeks" "2-3 Weeks" of 3+ Weeks.
    Try dit

About Me

  • Signature
  • Statistics

    Total Posts
    Visitor Messages
    General Information
    • Last Activity: 5th February 2015 11:29 AM
    • Join Date: 22nd October 2009
    • Referrals: 0

    Friends

    Showing Friends 1 to 7 of 7

    All times are GMT +2. The time now is 04:16 PM.


    Powered by vBulletin® Version 3.7.4
    Copyright ©2000 - 2018, Jelsoft Enterprises Ltd.